Job 18:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die jenewer sal hom aan die hakskeen gryp, en die rower sal hom oorwin.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle struikel oor ’n strik. ’n Strop trek vas om hulle.
Afrikaans 1933/1953 'n Vangnet gryp sy hakskeen, 'n strik hou hom vas.
Afrikaans 1983 'n Wip sal hom aan die hakskeen vang, 'n vangnet sal hom vasgryp.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Valstrik gryp hom aan die hakskeen, 'n strik vang hom vas.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die net vang hom aan sy voet, dit gryp hom vas.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle sal in ’n wip trap wat hulle aan die hakskeen sal vasvang.