Job 18:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want hy word deur sy eie voete in 'n net gegooi, en hy loop in 'n strik.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle sal val in ’n vangnet voor hulle voete, hulle sal vasval in ’n net.
Afrikaans 1933/1953 Want hy raak in 'n net deur sy eie voete, en hy loop oor die vlegwerk van 'n vangkuil.
Afrikaans 1983 Hy sal aan sy voete gevang word deur 'n strik, hy sal in 'n valstrik inloop.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ja, hy word deur sy eie voete in 'n vangnet ingelei; hy loop heen en weer oor die latwerk bo 'n vanggat.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Sy voete bring hom in 'n vangnet, hy loop reguit in die net in.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hierdie kwaaddoeners sal in ’n net vasloop. Hulle sal in ’n vanggat val wat in die pad gegrawe is.