Job 18:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die trappe van sy krag sal benoud wees, en sy eie raad sal hom neerwerp.
Afrikaans (NLV) 2011 Die vaste tred van die kwaaddoener sal wankel. Hulle eie planne sal hulle ondergang wees.
Afrikaans 1933/1953 Sy geweldige treë word ingekort, en sy eie plan gooi hom omver.
Afrikaans 1983 Sy kragtige treë sal al onsekerder word, sy slim planne sal hom tot 'n val bring.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sy kragtige treë word belemmer, sy eie raad bring hom tot 'n val.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die treë wat hy loop, was voorheen lank, maar dit word nou korter, hy besluit self wat hy wil doen, en daarom val hy.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die slegte mense sal nie meer so vol selfvertroue rondloop nie. Hulle eie planne sal hulle laat ondergaan.