Job 18:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die lig sal donker wees in sy tabernakel, en sy lamp sal by hom gedoof word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die lig in hulle tent verduister. Die lamp sal skielik doodwaai. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die lig in sy tent word duisternis, en sy lamp bo hom gaan dood. |
| Afrikaans 1983 | die lig in sy huis sal doodgemaak word en die lamp langs hom uitgedoof word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die lig in sy tent raak donker, sy lamp bo hom word uitgedoof. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit word donker in sy tent, sy lamp gaan dood. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar sal nie meer lig in hulle blyplekke skyn nie. Hulle lampe sal ook ophou brand. |