Job 18:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ja, die lig van die goddelose sal uitgedoof word, en die vonk van sy vuur sal nie skyn nie.
Afrikaans (NLV) 2011 “Die waarheid is: Die lig van die kwaaddoener sal gedoof word. Hulle vuur se vlam brand nie lank nie.
Afrikaans 1933/1953 Ja, die lig van die goddelose gaan dood, en die vlam van sy vuur bly nie flikker nie.
Afrikaans 1983 “Die goddelose se lig sal beslis uitgedoof word, die vlam van sy vuur sal ophou brand,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Boonop, die lig van goddeloses word uitgedoof; die vlam van hulle vuur gee nie meer 'n gloed af nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit ís waar, die mens wat verkeerd doen, sterf, ja, sy lig gaan uit, sy vuur hou nie aan om te brand nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Dit is waar dat die lig van die slegte mense sal doodgaan. Hulle vlammetjies sal nie meer brand nie.