Job 18:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Waarom word ons as vee gereken en word ons as gemeen in u oë beskou? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dink jy ons is soos diere? Dink jy ons is baie dom? |
| Afrikaans 1933/1953 | Waarom word ons as vee gereken, is ons dom in julle oë? |
| Afrikaans 1983 | Waarom word ons as diere beskou? Is ons dan so dom in jou oë? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Waarom word ons as vee beskou? Waarom is ons stompsinnig in julle oë? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hoekom hou Job aan om te maak of ons diere is? En hoekom dink hy dat ons dom is? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dink jy ons is ’n klomp beeste? Dink jy ons is dom? |