Job 18:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Waarlik, so is die wonings van die goddelose, en dit is die plek van hom wat God nie ken nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle sal sê: ‘Dit was die huis van ’n bose mens, die plek van iemand wat deur God verwerp is.’”
Afrikaans 1933/1953 Sekerlik, so gaan dit met die wonings van die kwaaddoener en so met die plek van hom wat God nie ken nie.
Afrikaans 1983 Só sal dit gaan met die huis van die slegte mens, só sal die plek lyk van iemand wat nie vir God erken nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ja, so is die woonplekke van 'n boosdoener, so is die plek van hom wat God nie geken het nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ja, so sal dit gaan met die woonplek van 'n slegte mens, dit is wat sal gebeur met 'n persoon wat nie vir God wil ken nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle sal sê: ‘Dit moet die huise wees van mense wat God nie geken het nie en hulle nie aan Hom gesteur het nie.’ Dieselfde sal met jou gebeur, Job, omdat jy opstandig is.”