Job 18:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die wat ná hom kom, sal verbaas wees oor sy dag, soos die wat voorgegaan het, beangs was.
Afrikaans (NLV) 2011 In die weste is mense geskok oor hulle lot. In die ooste is almal met afgryse gevul.
Afrikaans 1933/1953 Oor sy dag staan die mense van die Weste verskrik, en siddering gryp die mense van die Ooste aan.
Afrikaans 1983 Oor sy lot sal die mense van die ooste en die weste die hande van verbasing saamslaan en met vrees vervul wees.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Oor sy dag staan die mense in die weste verslae, en is die mense in die ooste met afgryse vervul.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Al die mense van al die plekke sal bang word wanneer hulle sien wat met hom gebeur.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die mense in die weste en in die ooste sal geskok wees oor wat met hulle gebeur.