Job 18:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hoe lank sal dit duur voordat julle 'n einde aan woorde maak? merk, en daarna sal ons praat. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Wanneer gaan jy ophou om so te praat? Praat met insig, dan sal ons jou antwoord. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hoe lank wil julle jaag agter woorde? Word verstandig, en daarna sal ons spreek. |
| Afrikaans 1983 | “Hoe lank gaan jy nog aanhou praat? Kom eers tot ander insigte dan kan ons verder praat. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Hoe lank gaan julle nog tyd bestee aan woorde? Kom tot insig! Dan kan ons praat. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Hoe lank wil julle aanhou praat? Julle moet eers goed dink en dán moet julle praat. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Hoe lank gaan jy nog aanhou praat, Job? Dink ’n slag mooi oor wat jy sê, dan praat ons weer. |