Job 18:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sy gedagtenis sal van die aarde af vergaan, en hy sal geen naam hê op die straat nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Alles wat herinner aan hulle bestaan, sal verdwyn van die aarde. Niemand sal hulle name onthou nie.
Afrikaans 1933/1953 Sy gedagtenis vergaan van die aarde af, en hy het geen naam op die wye veld nie.
Afrikaans 1983 Elke herinnering aan hom sal van die aarde af verdwyn, sy naam sal nêrens meer bekend wees nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sy nagedagtenis verdwyn van die aarde af; hy het nie meer 'n naam op straat nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Niemand sal onthou dat daar so 'n mens was nie, die mense op die straat sal nie sy naam ken nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Niemand sal ooit eens onthou of weet dat hulle op die aarde geleef het nie.