Job 18:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sy wortels sal onder verdroog, en bo sal sy tak afgesny word.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle wortels verdroog en hulle blare verwelk.
Afrikaans 1933/1953 Onder verdroog sy wortels, en bo verwelk sy tak.
Afrikaans 1983 Sy wortels sal van onder af verdroog en sy blare bo verlep.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Aan die onderkant verdroog sy wortels, aan die bokant verwelk sy takke.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy is soos 'n boom wanneer die boom se wortels droog word en sy blare verlep.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle wortels sal uitdroog en hulle takke sal heeltemal verlep.