Job 18:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit sal in sy tent woon, omdat dit nie een van syne is nie; swawel sal oor sy woning gestrooi word.
Afrikaans (NLV) 2011 Die huis van die kwaaddoeners sal verbrand word, en oor alles wat hulle het, sal swael gestrooi word.
Afrikaans 1933/1953 Daar woon in sy tent iets wat hom nie toebehoort nie; swawel word gestrooi oor sy woning.
Afrikaans 1983 Niks wat hy het, sal in sy woning oorbly nie, oor sy woonplek sal brandende swael gestrooi word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Niks van sy besittings sal in sy tent oorbly nie; swael sal oor sy woonplek uitgestrooi word.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Niks bly oor in sy tent nie, mense gooi swael oor sy woonplek en hulle steek dit aan die brand.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar sal niks in hulle huise oorbly nie, want brandende swael sal daaroor gegooi word.