Job 18:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sy vertroue sal uit sy tabernakel uitgeroei word, en dit sal hom na die koning van verskrikkinge bring.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle word weggesleep uit ’n veilige huis en hulle buig voor die koning van verskrikking.
Afrikaans 1933/1953 Weggeruk word hy uit sy tent, die voorwerp van sy vertroue; en dit laat hom aanstap na die koning van die verskrikkinge.
Afrikaans 1983 Hy sal uitgeruk word uit sy veilige huis, hy sal weggelei word na waar die groot vrees heers.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Uit sy tent, waar hy hom veilig voel, word hy weggeruk; dit dryf hom na die koning van verskrikkinge.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy dink dat hy veilig is in sy tent, maar hy moet daar weggaan, almal is bang vir die plek waarnatoe hy gaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle sal uit die veiligheid van hulle woonplekke uitgeruk word. Hulle sal dan na die koning van alle onheil gebring word.