Job 18:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sy krag sal uitgehonger word, en vernietiging sal gereed wees aan sy sy.
Afrikaans (NLV) 2011 Honger maak hulle swak. Rampe wag vir hulle.
Afrikaans 1933/1953 Sy onheil het honger, en die ondergang staan gereed vir sy val.
Afrikaans 1983 Die onheil wag hom gretig in, die ongeluk wag vir hom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sy krag is uitgeput, teenspoed staan gereed vir sy val.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit gaan gou sleg met hom, sy probleme is altyd naby.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Omdat hulle honger is, het hulle nie veel krag nie. Onheil kan nie wag dat hulle moet val nie.