Job 18:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die strik word vir hom in die grond gelê en vir hom 'n strik op die pad.
Afrikaans (NLV) 2011 ’n Vangtou lê begrawe in die grond op hulle pad. ’n Tou lê opgerol in hulle pad.
Afrikaans 1933/1953 'n Tou is vir hom verberg in die grond en 'n valstrik vir hom op die pad.
Afrikaans 1983 'n Lus is vir hom op die grond weggesteek, daar is 'n vanggat op sy pad.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Vangriem is vir hom op die grond versteek, 'n lus lê vir hom in die voetpad.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy sien nie die tou voor hom nie, hy sien nie die vangstrik op sy pad nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n Lus is vir hulle op die grond weggesteek wat hulle nie sal kan sien nie.