Job 17:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ook sal die regverdige sy weg vashou, en hy wat rein van hande het, sal sterker en sterker word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die regverdiges se pad loop reguit vooruit, dié met ’n opregte hand sal sterker en sterker word. |
| Afrikaans 1933/1953 | Nogtans hou die regverdige vas aan sy weg, en die wat rein van hande is, neem toe in krag. |
| Afrikaans 1983 | Wie reg het, loop sy pad, wie rein voor God is, neem toe in krag. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Regverdige hou op sy pad, en wie rein hande het, vermeerder sy krag. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mense wat reg lewe, hou aan om reg te lewe, mense wat goed doen, word altyd sterker. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar is mense wat reg leef. Hulle bly op die koers wat hulle gekies het. Hulle word net meer en meer oortuig daarvan dat hulle moet aanhou om ordentlik te leef.” |