Job 17:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Opregte mense sal hieroor verstom staan, en die onskuldige sal hom ophef teen die huigelaar.
Afrikaans (NLV) 2011 Die opregtes is geskok as hulle my sien. Die onskuldiges kom in opstand teen die goddelose mense.
Afrikaans 1933/1953 Die opregtes is daaroor ontsteld, en die onskuldige kom teen die goddelose in opstand.
Afrikaans 1983 Die opregtes slaan die hande saam daaroor en die onskuldiges kom in opstand oor die godlose mense.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Opregtes staan verslae hieroor; 'n onskuldige raak ontsteld oor 'n godlose.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Eerlike mense skrik wanneer hulle my sien, onskuldige mense word opstandig teen mense wat nie vir God wil dien nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Van die mense wat reg probeer leef, is geskok wanneer hulle my toestand sien. Hulle kom in opstand teen die goddeloses, wat nie ’n saak met God het nie.