Job 17:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | My oog is ook dof vanweë droefheid, en al my lede is soos 'n skaduwee. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | My oë is dof gehuil, en ek is net maar ’n skadu van my ou self. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarom het my oog dof geword van verdriet, en al my lede is soos 'n skaduwee. |
| Afrikaans 1983 | My oë het swak geword van die swaarkry, my liggaam is net 'n skaduwee. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | My oë is dof van leed; al my ledemate is maar net soos 'n skaduwee. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek kry so swaar dat ek amper nie meer kan sien nie, my liggaam is soos 'n skaduwee. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | My oë is al dof van al die gehuil. Ek is so maer, ek is net ’n skaduwee van wat ek vroeër was. |