Job 17:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy het my ook 'n spot van die volk gemaak; en tevore was ek soos 'n tabret. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “God maak ’n bespotting van my tussen die mense. Hulle spoeg my in die gesig. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar Hy het my 'n spreekwoord vir die mense gemaak, en ek moet iemand wees wat hulle in die gesig spuug. |
| Afrikaans 1983 | God het my tot 'n bespotting van mense gemaak; hulle spoeg in my gesig. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ God het van my 'n spreekwoord onder mense gemaak; soos spoeg in die gesig het ek geword. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Mense gebruik my naam wanneer hulle mekaar wil verneder, hulle spoeg in my gesig. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Die Here maak my belaglik voor die mense. Hulle spoeg selfs in my gesig. |