Job 17:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy wat vleiery met sy vriende spreek, selfs die oë van sy kinders sal beswyk. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle verraai hulle vriende tot hulle eie voordeel, maar hulle eie kinders vergaan van ellende. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy wat vriende aanklaag vir 'n buitaandeel -- die oë van sy kinders sal versmag. |
| Afrikaans 1983 | Sou iemand sy besittings met sy vriende deel, terwyl sy eie kinders gebrek ly? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wie vriende aankla vir eie voordeel – sy kinders se oë sal dof raak. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As iemand sy vriende verraai, dan sal sy kinders swaarkry.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle is eintlik verraaiers. Hulle praat teen hulle vriende, want hulle kry iets in ruil daarvoor. Maar die slegte ding is, hulle kinders is op die ou einde die slagoffers daarvan. |