Job 17:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Gaan lê nou, stel my in borg by jou; wie is dit wat my in die hande sal slaan?
Afrikaans (NLV) 2011 “Verdedig my onskuld, o God, want niemand anders kom op vir my nie!
Afrikaans 1933/1953 Gee tog 'n pand, staan borg vir my by U; wie anders sal vir my borgskap verleen?
Afrikaans 1983 Wees tog vir my 'n borg, o God! Wie anders kan vir my instaan?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hou asseblief my pand by U. Wie anders sal vir my as borg optree?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “God, U moet asseblief borg staan vir my, niemand anders sal dit doen nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Here, wil U my nie maar verdedig nie? Daar is niemand anders wat vir my wil instaan nie.