Job 17:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Is daar nie spotters by my nie? en bly my oog nie in hulle terging nie?
Afrikaans (NLV) 2011 Spotters omring my. Ek sien hoe hulle my tart.
Afrikaans 1933/1953 Waarlik, bespottinge is my deel, en op hulle getwis moet my oog rus.
Afrikaans 1983 Al wat ek hoor, is bespotting; my oë is dof van my bitter lyding.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Bespotting is beslis my lot; op hulle teenkanting bly my oog rus.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ja, almal spot my, ek sien dat almal téén my is.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Oral om my is mense wat my spot. Ek kan maar net sit en kyk hoe hulle my uittart.