Job 17:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle sal afdaal na die grendels van die kuil, as ons rus saam in die stof is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Nee, my hoop gaan saam met my na die graf. Saam sal ons rus in die stof.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Na die grendels van die doderyk sal dit neerdaal, wanneer daar tegelykertyd rus is in die stof. |
| Afrikaans 1983 | Sou die hoop dan saam met my na die doderyk toe afgaan? Sou ons saam in die stof kon rus?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sal dit saam met my afgaan na die doderyk? Sal ons saam wegsink in die stof?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Alles wat ek gehoop het, gaan dan saam met my in die doderyk in, en ons lê daar saam in die stof.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | My hoop gaan saam met my graf toe. Ons sal maar saam in die stof gaan rus!” |