Job 17:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En waar is my hoop nou? wat my hoop betref, wie sal dit sien?
Afrikaans (NLV) 2011 Maar waar is my hoop dan? Kan iemand dit vind?
Afrikaans 1933/1953 waar is dan my verwagting? Ja, my verwagting, wie ontdek dit?
Afrikaans 1983 watter hoop sou ek dan hê en wie sou vir my enige hoop kon gee?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Waar is my hoop dan? Ja, my hoop – wie sien dit nog?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) maar dan kan ek niks meer hoop nie, en niemand kan vir my help om weer te hoop nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar is nêrens enige hoop vir my nie. Niemand anders sien enige hoop vir my nie.