Job 17:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek het vir die verdorwenheid gesê: U is my vader; vir die wurm: U is my moeder en my suster.
Afrikaans (NLV) 2011 Die graf is my pa, en die wurm my ma en my suster.
Afrikaans 1933/1953 die grafkuil toeroep: My vader is jy; die wurms: My moeder en my suster,
Afrikaans 1983 as ek vir die graf sou sê: ‘Jy is my vader,’ en vir die wurms: ‘Julle is my moeder en my susters,’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) vir die grafkuil het ek geskreeu, ‘Jy is my pa!’ vir die wurms, ‘My ma!’ en ‘My suster!’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) ek kan vir die graf sê: ‘Jy is my pa,’ ek kan vir die wurms sê: ‘Julle is my ma en my susters,’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Moet ek dan die graf my pa noem en die wurms my ma of my suster?