Job 17:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | As ek wag, is die graf my huis; ek het my bed in die duisternis gemaak. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Eintlik wil ek maar net sterf. Ek wil in die nag van die graf gaan rus. |
| Afrikaans 1933/1953 | As ek hoop op die doderyk as my huis; in die duisternis my bed uitsprei, |
| Afrikaans 1983 | As ek my hoop vir 'n huis op die doderyk sou vestig, sy donkerte my bed sou maak, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As ek my hoop op iets moet vestig: Die •doderyk is my tuiste, in die donker het ek my bed oopgerol; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek kan sê dat ek in die doderyk wil woon, ek kan daar in die donker 'n plek kry om te lê, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit is eintlik ’n hopelose toestand as die graf vir my ’n huis moet wees, dat ek in die donker vir my ’n rusplek moet regkry. |