Job 17:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle verander die nag in dag: die lig is kort vanweë die duisternis.
Afrikaans (NLV) 2011 Hierdie mense maak van die nag dag, hulle sê in die donker dat die lig naby is.
Afrikaans 1933/1953 Van die nag maak hulle 'n dag; lig, sê hulle, is naby vanweë die duisternis.
Afrikaans 1983 My vriende maak mos of die nag dag is, of die lig naby is omdat dit donker is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Van die nag maak hulle dag: ‘Die lig is naby, juis omdat dit donker is.’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) My vriende dink my nag is dag, hulle dink die lig is naby wanneer dit vir my donker is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) My vriende maak of die nag dag is. En wanneer dit donker is, maak hulle of die lig naby is. Hulle verdraai die waarheid.