Job 17:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) My dae is verby, my planne is verbreek, selfs die gedagtes van my hart.
Afrikaans (NLV) 2011 My dae is verby. My planne het verdwyn. My hartsbegeertes is gebreek.
Afrikaans 1933/1953 My dae is verby, my planne tot niet, die wense van my hart.
Afrikaans 1983 My dae is verby, dis klaar met wat ek beplan en begeer het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ My dae is verby, my planne is daarmee heen, ja, die begeertes van my hart.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “My lewe het verbygegaan, ek kan nie meer die dinge doen wat ek graag wou doen nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) My lewe is verby. Ek het geen planne of drome meer vir die toekoms nie.