Job 16:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Al spreek ek, my droefheid word nie versag nie;
Afrikaans (NLV) 2011 “Maar soos dit nou is, bly my pyn, hoe ek ook al myself probeer verdedig. Dit help ook nie as ek weier om te praat nie.
Afrikaans 1933/1953 As ek sou spreek, my smart word nie versag nie; en as ek ophou -- watter verligting bring dit my?
Afrikaans 1983 Maar my pyn sal nie ophou as ek praat nie, dit sal ook nie verdwyn as ek ophou praat nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) As ek praat, bedaar my pyn nie. En as ek ophou – sou dit my dan verlaat?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar as ek praat, dan sal my pyn nie minder word nie, en as ek ophou praat, dan sal die pyn nie weggaan nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) My gepraat het in elk geval nie my pyn weggevat nie. Maar dit help ook nie ek sê niks nie, die pyn bly.”