Job 16:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar Ek sou jou versterk met my mond, en die beweging van my lippe sou jou droefheid versag.
Afrikaans (NLV) 2011 Nee, dis nie wat ek sou doen nie. Ek sou eerder iets sê wat julle kon bemoedig. Ek sou probeer om julle hartseer te verlig.
Afrikaans 1933/1953 ek sou julle kon versterk met my mond, en die troos van my lippe sou versagting aanbring!
Afrikaans 1983 Ek sou julle kon bemoedig met my woorde, maar niksseggende woorde sou ek terughou.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek sou julle met die woorde van my mond kon versterk; die meegevoel van my lippe sou verligting bring.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek kon julle bemoedig en vir julle sê dat ek jammer is vir julle.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar dit is nie wat ek sou doen nie. Ek sou eerder probeer het om goed te sê wat julle kon help. Ek sou iets wou sê om julle pyn ligter te maak.