Job 16:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sal ydele woorde 'n einde hê? of wat versterk jou dat jy antwoord? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Gaan julle nooit ophou met julle dwase gepraat nie? Wat dryf julle dat julle so eindeloos aanhou praat? |
| Afrikaans 1933/1953 | Kom daar nou 'n einde aan winderige woorde? Of wat prikkel jou dat jy antwoord? |
| Afrikaans 1983 | Kom daar dan geen einde aan julle sinlose gepraat nie? Wat pla julle dat julle die laaste woord wil hê? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Is dit nou die einde van jou woorde van wind? Of wat dryf jou dat jy bly antwoord? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hoekom wil julle nie ophou om dinge te sê wat niks beteken nie? Hoekom hou julle aan om so te praat? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wanneer gaan julle end kry met julle sinlose gebabbel? Maak my woorde julle siek dat julle voel julle moet antwoord? |