Job 16:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wanneer 'n paar jaar aanbreek, sal ek die pad gaan waarheen ek nie sal terugkeer nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Want baie min jare wag vir my. Daarna gaan ek op die pad na die plek van waar ek nie sal terugkeer nie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Want maar min jare kom -- dan bewandel ek 'n pad waarlangs ek nie terugkeer nie. |
| Afrikaans 1983 | want my jare is min en gaan verby, en ek gaan na die plek toe waarvandaan niemand terugkom nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want min jare sal verloop voordat ek op 'n pad gaan waarmee ek nie sal terugkeer nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Want my lewe is amper verby, ek sal op my pad gaan en ek sal nie terugkom nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Binnekort moet ek na ’n plek gaan waarvandaan ek nie weer gaan terugkom nie.” |