Job 16:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ag, dat 'n mens vir 'n man by God kan pleit, soos 'n mens vir sy naaste pleit!
Afrikaans (NLV) 2011 O, dat iemand ’n middelaar sal wees tussen my en God, soos iemand pleit vir sy vriend.
Afrikaans 1933/1953 dat Hy kan pleit vir 'n man by God en as Menseseun vir sy naaste.
Afrikaans 1983 dat Hy uitspraak lewer in die saak tussen 'n mens en Hom soos in 'n saak tussen 'n man en sy vriend,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) maar die voorspraak sal vir 'n man by God pleit soos 'n mens vir sy vriend pleit.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek vra dat Hy self reg sal doen aan my soos 'n mens dit vir sy vriend sal doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek wens iemand wil namens my by God pleit. Dit moet iemand wees wat dit sal doen soos ’n mens dit vir ’n vriend sal doen.