Job 16:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek het baie sulke dinge gehoor: ellendige troosters is julle almal. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Ek het dit alles al vantevore gehoor! Wat ’n hopelose klomp troosters is julle nie! |
| Afrikaans 1933/1953 | Dergelike dinge het ek al baie gehoor: treurige vertroosters is julle almal. |
| Afrikaans 1983 | “Hierdie soort argument het ek al baie gehoor. Julle is almal maar hopelose troosters. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Ek het al baie sulke woorde gehoor! Almal van julle is treurige troosters! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Ek het baie gehoor dat mense só praat. Julle kan niks vir my verander nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Ek het al hierdie goed wat julle sê, al baie gehoor. Julle is maar slegte troosters. |