Job 16:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ook nou, kyk, my getuie is in die hemel, en my getuienis is hoog. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Selfs nou is my getuie in die hemel. My verdediger is daarbo. |
| Afrikaans 1933/1953 | Selfs nou, kyk, in die hemel is my Getuie; en Hy wat saam met my getuig, is in die hoogtes. |
| Afrikaans 1983 | Selfs nou nog het ek 'n getuie in die hemel, Hy wat vir my getuig, is daar bo. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar nou, kyk, my getuie is in die hemel, my pleitbesorger is in die hoogte; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ja, dit gaan sleg met my, maar ek het 'n Getuie in die hemel, die Persoon wat vir my sal getuig, is in die hoë hemel. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Op hierdie oomblik het ek iemand in die hemel wat in my guns getuig. Hy behartig my saak daar en praat namens my. |