Job 16:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) O aarde, bedek my bloed nie, en laat my geroep geen plek hê nie.
Afrikaans (NLV) 2011 “Moenie my bloed verberg nie, o aarde. Laat dit ter wille van my uitskreeu!
Afrikaans 1933/1953 o Aarde, moenie my bloed bedek nie, en laat daar geen rusplek vir my geroep wees nie.
Afrikaans 1983 Moenie die onreg teen my verberg nie, aarde, moenie dat my noodkrete tot rus kom nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Grond, moenie my bloed bedek nie, laat daar geen rusplek vir my hulpgeroep wees nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Aarde, jy moenie my bloed toemaak wat gevloei het nie, ek sal nie ophou om te skree en te vra dat God my moet help nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Job het nog gepraat en gesê: “My bloed op die grond bewys dat ek sleg behandel is. Die grond moet dit nie wegsteek nie. Ek skreeu oor die onreg teen my. Moenie dat my geskreeu stilgemaak word nie.