Job 16:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Nie vir enige onreg in my hande nie; ook my gebed is rein. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | En tog is ek al die tyd onskuldig. My gebed is opreg. |
| Afrikaans 1933/1953 | alhoewel daar geen gewelddaad in my hande is nie en my gebed rein is. |
| Afrikaans 1983 | Tog is ek nie skuldig aan geweld nie en is my gebed opreg. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | al kleef daar geen geweld aan my handpalms nie, en al is my gebed suiwer. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het nie mense seergemaak nie, ek was altyd eerlik wanneer ek bid.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek is nie skuldig aan enige geweld nie. Daar is net mooi niks met my gebede verkeerd nie.” |