Job 16:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek het rouklere aan my vel vasgewerk en my horing in die stof verontreinig.
Afrikaans (NLV) 2011 “Hier sit ek nou in sak en as. Ek het oorgegee en sit in die stof.
Afrikaans 1933/1953 'n Roukleed het ek oor my vel vasgewerk en my horing in die stof gesteek.
Afrikaans 1983 Ek het vir my 'n roukleed gemaak, my eer het in die stof verdwyn.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “'n Roukleed het ek bo-oor my naakte vel vasgewerk, ek het my krag in die stof laat sink.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het rouklere aangetrek, ek het nie meer krag nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hier sit ek soos iemand wat oor ’n dooie rou. Platgeslaan! Ek het klere aan wat van sak gemaak is en ek sit in die stof.