Job 16:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | God het my aan die goddelose oorgegee en my oorgegee in die hande van die goddelose. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | God het my oorgegee aan sondaars. Hy het my gegooi in die hande van kwaaddoeners. |
| Afrikaans 1933/1953 | God gee my oor aan slegte mense en werp my in die hande van die goddelose. |
| Afrikaans 1983 | God het my oorgelewer aan slegte mense, Hy het my in die hande van goddeloses laat val. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | God lewer my oor aan misdadigers, in die hande van goddeloses werp Hy my. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | God het my gegee vir mense wat verkeerd lewe, Hy laat slegte mense met my doen wat hulle wil. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | God laat my aan die genade van slegte mense oor. Ek is aan hierdie mense uitgelewer. |