Job 15:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wat weet jy, wat ons nie weet nie? wat verstaan jy, wat nie in ons is nie? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wat weet jy wat ons nie weet nie? Wat snap jy wat ons nie ook verstaan nie? |
| Afrikaans 1933/1953 | Wat weet jy wat ons nie weet nie? Wat verstaan jy wat in ons nie is nie? |
| Afrikaans 1983 | Wat weet jy wat ons nie weet nie? Wat verstaan jy wat ons nie ook verstaan nie? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wat weet jy wat ons nie weet nie? Watter insig het jy waarin ons nie deel nie? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wat weet jy wat ons nie weet nie? Ons verstaan ook alles wat jy verstaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wat weet jy sodanig wat ons nie weet nie? Wat verstaan jy wat ons nie verstaan nie? |