Job 15:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Het jy die geheim van God gehoor? en hou jy die wysheid vir jouself in? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Is jy lid van God se geheime raad? Behoort wysheid aan jou alleen? |
| Afrikaans 1933/1953 | Het jy in die raad van God afgeluister en die wysheid na jou toe getrek? |
| Afrikaans 1983 | Het jy in die raadsvergadering van God gesit en luister? Het jy die alleenreg op die wysheid? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Luister jy na die vertroulike beraadslaging van God, en beperk jy wysheid net tot jouself? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Luister jy wanneer God en sy engele met mekaar praat? Dink jy dit is net jy wat wysheid het? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Het jy miskien in God se vergadering gesit en gehoor wat Hy alles beplan? Dink jy miskien dat net jy wysheid het? |