Job 15:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Is jy die eerste mens wat gebore is? of is jy gemaak voor die heuwels?
Afrikaans (NLV) 2011 “Is jy die eerste mens wat op aarde gebore is? Is jy gebore voor die berge gemaak is?
Afrikaans 1933/1953 Is jy die eerste as mens gebore en voor die heuwels in die wêreld gebring?
Afrikaans 1983 Is jy die eerste mens wat gebore is? Het jy vóór die berge in die wêreld gekom?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Is jy die eerste mens wat gebore is? Is jy voor die heuwels voortgebring?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Job, dink jy dat jy die eerste mens is wat gebore is? Dink jy dat jy daar was voordat die heuwels daar was?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Jy maak of jy die eerste mens is wat ooit gebore is. Was jy dalk al hier nog voordat die heuwels gemaak is?