Job 15:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jou eie mond veroordeel jou en nie ek nie; ja, jou eie lippe getuig teen jou. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar hoekom sou ek jou veroordeel? Jou eie mond doen dit! Jou lippe getuig klaar dat jy skuldig is. |
| Afrikaans 1933/1953 | Jou eie mond veroordeel jou, en nie ek nie; ja, jou eie lippe getuig teen jou. |
| Afrikaans 1983 | Nie ek nie, jou eie mond veroordeel jou, alles wat jy sê, getuig teen jou. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jou eie mond verklaar jou skuldig – nie ek nie; jou lippe getuig teen jou. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die dinge wat jy sê, wys dat jy skuldig is, jou eie woorde wys dat jy verkeerd is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar ék hoef jou nie aan te kla nie, jy doen dit self. Jou eie mond doen dit! |