Job 15:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want jou mond spreek jou ongeregtigheid uit, en jy kies die tong van die listiges.
Afrikaans (NLV) 2011 Jou sondige gedagtes vertel jou mond wat om te sê. Jou woorde is misleidend.
Afrikaans 1933/1953 Want jou ongeregtigheid gee onderrig aan jou mond, en jy kies die taal van die listiges.
Afrikaans 1983 Dit is jou sonde wat jou die woorde in die mond lê; daarom kies jy sulke slinkse woorde.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ja, jou sondeskuld vuur jou mond aan; jy kies die taal van geslepenes.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is jou sonde wat jou so laat praat en wat vir jou sê om daardie slim woorde te kies.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit is omdat jy verkeerde dinge doen dat jy die goed sê wat jy sê. Jy is skelm met die woorde wat jy gebruik.