Job 15:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ja, jy werp vrees af, en bedwing gebed voor God.
Afrikaans (NLV) 2011 Vrees jy God nie? Het jy geen ontsag vir Hom nie?
Afrikaans 1933/1953 Ja, jy breek die Godsvrees af en verstoor die stille oordenking voor die aangesig van God.
Afrikaans 1983 Maar jy maak selfs die eerbied vir God nutteloos, jy maak dit onmoontlik om iets in sy teenwoordigheid te sê.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jy is boonop die een wat ontsag vir God ondermyn; jy skat oorpeinsing voor God gering.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar jý doen iets wat baie slegter is, jy sal mense laat ophou om vir God te dien, hulle sal nie meer oor Hom wil dink nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Het jy nie respek vir die Here nie? Jy maak dat niemand meer sal bid en met Hom sal praat nie.