Job 15:34 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want die vergadering van geveinsdes sal 'n wildernis wees, en vuur sal die tente van omkopery verteer.
Afrikaans (NLV) 2011 Die goddelose lewe is vrugteloos. Hulle huise, opgerig deur omkopery, sal deur vuur verteer word.
Afrikaans 1933/1953 Want die bende van die goddelose is onvrugbaar, en vuur verteer die tente van omkopery.
Afrikaans 1983 “Die hele bende godloses sal sonder iets wees, vuur sal die huise van die omkopers verteer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ja, die bende godloses is onvrugbaar, en vuur verteer die tente wat deur omkopery verkry is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Want wanneer mense bymekaarkom wat nie vir God wil dien nie, dan beteken die dinge wat hulle besluit, niks. Wanneer mense presente neem om verkeerd te doen, dan verbrand hulle huise.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die mense wat God nie wil ken nie, se lewe lewer niks op nie. Hulle is goddeloos. Hulle huise is vol goed wat hulle van ander mense afgepers het. Hulle huise sal afbrand.