Job 15:33 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy sal sy onryp druiwe afskud soos die wingerdstok en sy blom afgooi soos die olyf.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle is soos druiwestokke wat hulle trosse afgooi voor dit ryp is, soos ’n olyfboom wat sy bloeisels afgooi voor dit vrugte kan vorm.
Afrikaans 1933/1953 Hy skud sy onryp druiwe af soos 'n wingerdstok en gooi sy bloeisel af soos 'n olyfboom.
Afrikaans 1983 Hy is soos 'n wingerdstok wat sy trosse verloor voor dit ryp is, soos 'n olyfboom wat sy bloeisels afgooi voor daar vrugte is.’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy skud sy groen druiwe soos 'n wingerdstok af, en gooi sy bloeisels soos 'n olyfboom af.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy sal wees soos 'n wingerdstok wat sy groen druiwe laat afval, of soos 'n olyfboom wat sy blomme op die grond laat val.’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle sal soos ’n wingerd wees waarvan die groen druiwe afval, soos ’n olyfboom wat bloeisels afgooi en dan nie vruggies kan dra nie.