Job 15:32 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit sal voor sy tyd voltooi word, en sy tak sal nie groen wees nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle sal sterf in die fleur van hulle lewe, en hulle sal wees soos ’n tak wat nooit weer groen sal word nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Voor sy tyd word dit vervul, en sy palmtak bly nie meer groen nie. |
| Afrikaans 1983 | Voor sy tyd gekom het, is sy groeikrag daarmee heen. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Voor sy tyd word dit vervul; sy takke sal nie vol blare wees nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy sal wees soos 'n boom wat doodgaan voordat dit sy tyd is, 'n boom wat nie nuwe groen takkies kry nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit is soos ’n boom wat te gou uitdroog en nooit weer groen takke sal hê nie. |