Job 15:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Laat hom wat mislei is, nie op nietigheid vertrou nie, want nietigheid sal sy vergelding wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Laat hulle nie langer op hulle skatte vertrou nie. Hulle bedrieg hulleself, want ydelheid is hulle beloning. |
| Afrikaans 1933/1953 | Laat hom nie vertrou op nietigheid nie -- hy kom bedroë uit! -- want nietigheid sal sy vergelding wees. |
| Afrikaans 1983 | 'n Mens moenie vertrou op wat niks is nie. Dit bring hom nêrens nie, in ruil daarvoor kry hy ook niks nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy moet nie op nietigheid vertrou nie – hy word mislei; want nietigheid sal hy as ruilware kry. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Mens moenie homself bedrieg en dink dat dinge hom kan help nie, dinge wat niks beteken nie. As hy dit dink, dan sál hy iets kry wat niks beteken nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Mense bedrieg hulleself as hulle op nikswerd goed vertrou. Dit bring hulle net mooi niks in die sak nie. |