Job 15:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Moet hy redeneer met nuttelose praatjies? of met toesprake waarmee hy niks kan doen nie? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dis verkeerd om so dwaas te praat. Sulke woorde bereik niks nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | deur te pleit met woorde wat nie baat en met beweringe waarmee hy niks uitrig nie? |
| Afrikaans 1983 | Kan hy hom verdedig met woorde wat niks sê nie, met 'n pratery wat niks beteken nie? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kan hy sy saak verdedig met 'n argument wat nie sin maak nie, met woorde waarmee hy niks uitrig nie? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sy antwoord moenie niks beteken nie, hy moenie dinge sê wat niks help nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit help nie om die dinge te sê wat jy sê nie. Dit kan niemand help nie. |